.ad

Vlag van Andorra
Vlag van Andorra

.ad is die agtervoegsel van Andorraanse domeinname.

.ad-domeinname word deur Servei de Telecommunications d'Andorra uitgegee. Hulle is aanspreeklik vir die .ad-topvlakdomein.


Developed by StudentB